Vroeë Lewe

Werner van Zyl is gebore (sommige sê geissue) op 18 Januarie 1985 in ‘n dorp met die naam Vanderbijlpark in Suid Afrika aan sy twee trotse ouers André van Zyl en Esmé van Zyl. Kort na sy geboorte het sy gesin verhuis na ‘n dorp met die naam Secunda in die provinsie wat vandag onder die nuwe bedeling bekend staan as Mpumalanga. Daar het hy tot en met graad 6 skool gegaan by Laerskool Secunda. Einde 1997 verhuis Werner, sy jonger broer André, suster Alècia en hulle ouers na Namibia. Met die genade van bo en die wind van agter voltooi Werner die res van sy skool loopbaan aan Walvisbaai Hoërskool.

Vandag is Werner ook 'n familie man en is die belangrikste deel van sy lewe sy vrou Lindsay n hulle seun Logan.

 

Musiek

Gedurende Werner se Graad 8 jaar het hy besluit om te leer kitaar speel met die hulp van sy pa en ‘n kitaar handleiding. Kort daarna besluit hy ook om sang te beoefen en gedurende sy Hoërskool loopbaan wen hy verskeie pryse en toekenings waaronder:

 

2002 Walvisbaai Country Show – 2de Plek

2002 Okahandja Country Show – 1ste Plek Best Male Vocal

Walvisbaai Hoërskool Talent Kompitisie – Best Male Vocal as ook Best Own Competition

2003 Okahandja Country Show – “1ste Plek Mans” as ook “1ste Plek Beste Duet Paar” saam met Linette (Breedt) Booysen

 

Werner het ook op verskeie geleenthede openings vertonings gedoen en die verhoog gedeel met verskeie kunstenaars soos Kurt Darren, Thys die Bosveld Klong, Nicholis Louw, David Fourie, Chris Coetzer.

Op verskeie gelenthede in die verlede was Werner ook genooi deur die NBC om saam te toer met die Familie Week vertonings en was al as gas kunstenaar genooi vir die ATKV Pluimpie Toekenings.

Meer  oor die ATKV Pluimpie Toekenings: CLICK HIER

 

Werner het ook sy beurt gehad as ‘n ekstra en body double in die Wesley Snipes film Gallow Walker wat verfilm is in Namibia.

 _________________________________________________________________________________________________

 

Early Life

Werner van Zyl was born (some say issued) on January 18, 1985 in a town called Vanderbijlpark in South Africa to his two proud parents André van Zyl and Esmé van Zyl. Shortly after his birth, his family moved to a town called Secunda in the province today known as Mpumalanga under the new dispensation. There he attended Secunda Primary School until grade 6. At the end of 1997 Werner, his younger brother André, sister Alècia, and their parents moved to Namibia where Werner completes the rest of his school career at Walvis Bay High School. Today, Werner is a family man himself and sees his wife Lindsay, their son Logan as the two most important things in his life.

 

Music

During Werner's Grade 8 year he decided to learn to play guitar with the help of his father and a guitar lesson book. Shortly afterwards he also chooses to practice singing and during his High School career he wins various prizes and awards including:

 

2002 Walvis Bay Country Show - 2nd Place

2002 Okahandja Country Show - 1st Place Best Male Vocal

Walvis Bay High School Talent Competition - Best Male Vocal as well as Best Own Composition

2003 Okahandja Country Show - "1st Place Men" as well as "1st Place Best Duet Couple" with Linette (Breedt) Booysen

 

Werner has also performed as opening act for several artists such as Kurt Darren, Thys de Bosveld Klong, Nicholis Louw, David Fourie, and Chris Coetzer.

Werner has also been invited to perform as a guest artist for the NBC Family Week performances and was invited as a guest artist for the ATKV Pluimpie Awards.

 

 About the ATKV Pluimpie Awards: CLICK HERE

 

Among all his other talents Werner has also made an appearance on the big screen as an extra and body double in the Wesley Snipes movie Gallow Walker which was filmed in Namibia.

 

 

 

 

Werner van Zyl Live Music and Entertainment for Weddings & Functions / Werner van Zyl Live Musiek Vir Troues en Funksies

For Bookings:   booking@wernervanzyl.live  /   +264 81 787 6079

Copyright © Werner Van Zyl 2023. All Rights Reserved.

Hosted by Dirib Web Design & Hosting

Web Counter