Welkom in my video gallery

OM MY TE BOEK CLICK HIER

 

Vir my weeklikse Facebook Live streams hou hierdie feed dop elke Sondag 16:00:

 ~

 ~

As die live video nie werk nie refresh die page rondom 15:50

 

Vir al my videos besoek my YouTube channel! Click op die logo:



 


 My nuwe liedjie - Hoekom het ek



Hierdie liedjie is geskryf en opgeneem deur my vriend en mede musikant Dewald du Plessis. Die song is oor een van die lekkerste kuier plekke teen die Namibiese kus, Sarah se Gat. In die video kan jy fotos sien van my en baie ander gewilde en beminde Namibiese sangers.


Ondersteun gerus Dewald se Channel: https://www.youtube.com/user/Dewald11975

 


 Hierdie video is 'n produksie wat ek gedoen het vir Windbeggars Walvisbaai as advertensie materiaal vir hulle besigheid.

Check hulle uit op facebook: https://www.facebook.com/windbeggars/

 

 

  

Werner van Zyl Live Music and Entertainment for Weddings & Functions / Werner van Zyl Live Musiek Vir Troues en Funksies

For Bookings:   booking@wernervanzyl.live  /   +264 81 787 6079

Copyright © Werner Van Zyl 2023. All Rights Reserved.

Hosted by Dirib Web Design & Hosting

Web Counter